| Modulekode | BKS 990 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Doktorale proefskrif onder die promotorskap van ‘n senior navorser/lektor. Die proefskrif moet bydrae tot nuwe en onafhanklike navorsing in die veld van beeldende kunste. Formele verdediging van die proefskrif voor paneel van evalueerders. |
| Modulekrediete | 480.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Meestersgraad in die Beeldende Kunste of ‘n verwante studieveld soos goedgekeur deur die departementshoof. |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Visuele Kunste |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App